Susan from
Die Gat Guest House in De Rust let us know that 'her' town has been shortlisted for
Kwêla Rapport Dorp van die Jaar 2011.
The finalists in this annual competition (Town of the Year) sponsored by KykNET, Rapport and Leopard's Leap wines were announced last week as follows:
-
De Rust (Western Cape)
Die Gat Guest House.
 |
-
Hartbeespoort (Gauteng/North West)
-
Richard's Bay (KwaZulu-Natal)
-
Tzaneen (Limpopo)
-
Dullstroom (Mpumalanga)
-
Swakopmund (Namibia)
-
Cradock (Eastern Cape)
-
Victoria West (Northern Cape)
-
Parys (Free State)
Voting lines are OPEN until 09 August 2011. The winning town will be announced and featured on Kwêla on 10 August 2011 at 7.30pm.
VOTING LINE - SMS 33157 (SEE RULES BELOW)
Speaking in support of De Rust, Susan said: " When someone drives through De Rust they don’t know about all the many exciting activities going on."
Prizes
The winning town stands to win some amazing prizes, including millions of rands worth of marketing from KykNET and Rapport.
Voters also stand a chance to win great prizes including a trip to Mauritius - so get sms-ing.
The rules and information on prizes follow...
Follow DorpvandieJaar on Twitter.
Hiermee die info vir die finale rondte:
1. Die stemlyne open 31 Julie 2011 en sluit op 9 Augustus 2011 om 12h00. Moet asb geen SMS'e stuur
voor die 31 Julie 2011 of na 12h00 op 9 Aug 2011 nie, daardie SMS'e gaan nie tel nie.
2. Slegs 30 sms'e per unieke selfoonnommer word aanvaar in die finale rondte.
(Nie soos in die vorige stemmery waar dit onbeperk was.)
3. R1.50 per SMS. Gratis SMS'e geld nie en foutiewe SMS'e sal ook nie verreken word nie.
4. Slegs vir finalis dorpe van die 9 streke mag voor gestem word in die finale rondte, anders sal daardie
SMS nie geldig wees nie. Elke Suid-Afrikaanse provinsie is 'n streek, behalwe Gauteng/Noordwes wat
gekombineer is om een streek te vorm. Namibië word vanjaar as 9de streek ingesluit.
5. Die dorp met die meeste SMS'e sal aangewys word as wendorp van Kwêla en Rapport Dorp van die
6. 'n Onafhanklike ouditeursfirma sal die restultate van die stemproses oorsien en die wendorp bepaal.
7. Die wendorp word op 10 Aug 2011 op Kwêla bekendgemaak om 19h30 op Kyknet kanaal 111.
8. Die beoordeelaars se beslissing in finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
9. Deelnemers neem op eie risiko deel en Media24, Rapport, Kwêla, kykNET, Leopard's Leap en die ander
derderpartyverskaffers aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verliese, beskadiging of sake wat
direk of indirek met die deelname aan die kompetisie verband hou nie.
10. Indien wetgewing vereis dat die kompetisie gekanselleer word, is Media24, Rapport, Kwêla,
kykNET, Leopard's Leap en die ander derdepartyverskaffers nie verantwoordelik vir die prys of kostes
van die SMS-inskrywings nie.
11. Wenners mag versoek word om op Kwêla te verskyn of vir publisiteitsdoeleindes vir Rapport
12. Jy hoef nie in die dorp te bly om vir die wendorp te stem nie.
1. 1 Miljoen rand se bemarkingswaarde van kykNET.
2. 1 Miljoen rand se bemarkingswaarde van Rapport.
3. 2 x Ingangsborde - Om sê julle is die Wendorp van 2011
4. 50 x Kelner opleiding - aangebied deur Leopard's Leap Wines.
5. 1 x Gelukkig Sjef van die wendorp kry die geleentheid om vir 5 dae en 4 nagte 'n besoek aan
Leopard's Leap Wines in Franschhoek te wen en die geleentheid te kry om by van die
Top 10 Eat Out restaurante in die Weskaap te besoek.
Die pryse sluit die volgende in vir twee persone:
Reiskostes, motorhuur, bed en ontbyt en drie aandetes by een van die Top 10 Eat Out Restaurante
in die omgewing en een aandete by nog 'n top restaurant die Pierneef restaurant by La Mott in
Franschhoek. Alle ander kostes is vir hul eie rekening.
6. Makietie op die wendorp aangebied deur Leopard's Leap Wines, word gehou op 20 Augustus 2011.
Met Kunstenaars soos: Snotkop, Manie Jackson, Broers, Emo Adams, Pieter Koen, David Fourie,
MoniQue. Die aanbieders van Kwêla sal natuurlik ook die wendorp besoek! Insetsel oor die makietie
op die wendorp word gewys op Woendag 24 Aug 2011 op Kwêla en op fotoblad oor die makietie sal
op Sondag 28 Aug 2011 in Rapport verskyn.
Wat kan leser/kyker wen as hy/sy 'n SMS stuur vir wendorp (Een van die volgende):
1. 'n Vakansie by die Heritage Awali Golf & Spa Resort in Mauritius. Dit sluit in 7 nagte vir twee
persone op 'n bed en ontbyt basis asook twee retoer vlugte in. Ander uitgawes is vir die wenner se
rekening - drankies, spaargeld, uitreiking van die paspoort/visums, lughawebelasting, inentings ens.
Die prys is geldig vanaf 1 September 2011 tot en 1 September 2012 en kan slegs opgeneem
word volgens beskikbaarheid en buite seisoentye.
2. 18L bottelwyn van Leopard's Leap - Die een waarop Coenie so elke Woensdagaand leun!!
3. 'n Volkswagen Vivo 1.4 KW Man Base. Die wenner is verantwoordelik vir die registrasie en
assuransiekostes daarvan.